Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinrivier Mountain Escapes se Dassiekrans 1 is in 'n 3 000 hektaar-wildernisgebied in Uitenhage, 'n dorp in die Oos-Kaap, geleë en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie privaat houthuisie is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 3 en het lieflike berguitsigte. Die oopplan-houthuisie het 'n knus kaggel en 'n koningingrootte-bed. 'n Enkelbed is vir 'n kind beskikbaar. Die privaat badkamer het 'n instapstort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Dit lei na 'n stoep wat na 'n vuurput en braai-area lei.

Gaste kan 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien te danke aan die ongerepte bergfynbos en die skaduwee van rivierwoude. Kleinrivier Mountain Escapes bied verskeie staproetes met bergpoele waarin gaste kan swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef37ab9af1424ee37e7178e28ef7086161113ac4d68eec9c9eda42859da74cbfc0960d9b9d9fc96564ec8f7d6e35b65178f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Cockscomb Road Kleinrivier Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.580561697585 25.254575487108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang