Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 1
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleinrivier Mountain Escapes se Dassiekrans 1 is op 'n 3000-hektaar wildernisgebied geleë en is tussen Uitenhage en Jansenville in die Oos-Kaap geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie privaat hut is ideaal vir 'n paartjie met lieflike berguitsigte. Die oopplan-hut het 'n knus kaggel en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, met 'n opsie om 'n enkelbed vir 'n kind by te voeg. Die privaat badkamer is toegerus met 'n instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, eetgerei en breekware, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die hut maak oop op 'n patio wat lei na 'n buite-vuurput en braai-area langs 'n stroompie.
Met sy ongerepte bergfynbos en die skadu van rivierwoude, sal gaste 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien. Kleinrivier Mountain Escapes bied verskeie staproetes wat verken kan word om bergpoele vir swem te vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 54
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonskynkus Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang