Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuijs

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Angela M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent stop over - highly recommended! Our one night stay was idyllic - Kliphuijs is an oasis in the heat of the Karoo. We spent our afternoon in the pool and enjoying the beautiful gardens. Dinner was a braai of lamb chops, wors, pork and potato salad - all delicious. The beds were comfy and the decor throughout Kliphuijs is just wonderful. Lots of Insta moments!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Hidden gem which exceeded expectations. An oasis and hidden gem which exceeded expectations. A wonderful experience which I'd definitely return to and recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lieflik! Heerlike blyplek! Lekker Karoo kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Interessante binneversiering en pragtige tuin. Werklik 'lekker' gebly. Sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Karoo verassing. Baie mooi en kunstig. Ons ervaring was positief gewees. Pragtige interieur en tuine. Aircon in kamer en mooi swembad. Heerlike kos, die aand. Groot ruim kamers. Die familie-eenheid se 2de kamer is op die straat en nogal raserig regdeur die nag. Die kamer loop ook deur die 2de kamer, so nie geskik vir volwasse gaste nie en het nie aircon nie, maar sal 100% vir kinders werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Perfekte pit stop! Uitstekende oorblyplek met al die nodige geriewe en lekker kos!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lee M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Nice spot. Great place to stay for a one-night stopover on a road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol-ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker kos en kon goed rus. Baie dankie vir die goeie diens. Dis 'n pragtige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Excellent facilities and stunning decor. Great stay. Excellent facilities and stunning decor!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hemel op aarde! Ontvangs was puik. Heerlik geslaap. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 330

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48785b1e240e9e4e4fa24837b805fb6d3539e0caeacd53f18b88a86ba49b3d6877fad7aed513e62c442b574a444a15f68ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 18 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.412927284724 23.948792608529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang