Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuijs

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Fanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hemel op aarde! Ontvangs was puik. Heerlik geslaap. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tranquil oasis not to be missed. A tranquil stay in a beautiful location. The attention to detail is phenomenal. Interesting decor, funky furnishings, and delicious food, Kliphuijs proved to be a well-needed oasis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker oornag. Kliphuijs se dekor en inkleding het my asem weggeslaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beautiful and comfortable accommodation. Food was delicious. Beautiful and comfortable accommodation. Food was delicious! So much effort has been put into the Kliphuijs. Great halfway stop when travelling from Cape Town to Joburg. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very good. And will stay again. Was fantastic. They need to tell guests that they do not have a liquor licence so we could buy wine before dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike en gesellig. Ons was baie beïndruk met die plek. Nashville het ons ontvang en ons baie welkom laat voel. Die kamer self was baie netjies en verhit. Die aandete was uit die boonste klas en die eetkamer was heerlik en gesellig. Ons sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genelle V
1 nag
5.0
Aug 2024

Puik diens waardeer vir geld. Puik ervaring. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Heerlik gebly. Ongelukkig nie genoeg warm water nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Beautiful accommodation with friendly staff. Lovely accommodation with very helpful staff. Communication prior to the stay was good. Looks like what you see on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Presies in ons behoeftes voorsien. Kraakvars beddegoed. Vriendelike diens. Heerlik skoon netjiese verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 300

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48785b1e240e9e4e4fa24837b805fb6d3539e0caeacd53f18b88a86ba49b3d6877fad7aed513e62c442b574a444a15f68ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 18 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.412927284724 23.948792608529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang