Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuijs

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kliphuijs is 'n gastehuis met pragtige gastekamers in Richmond in die hartjie van die Karoo ? 'n streek waarna die inwoners as die "bes ontwikkelde woestyn ter wêreld" verwys. Dit is ook 'n lekker halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Gaste kan hier kom rus onderweg na hulle bestemming of net wegbreek wanneer die gemaal van die stad te veel raak.

Verblyf is beskikbaar in Koninggrootte-kamers, 'n Gesinskamer en Deluxe-gesinskamers. Elke kamer het sy eie badkamer met badkamergeriewe. Kamergeriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike en gesellig. Ons was baie beïndruk met die plek. Nashville het ons ontvang en ons baie welkom laat voel. Die kamer self was baie netjies en v...
Sien meer
Aug 2024
Genelle V
5.0
Puik diens waardeer vir geld. Puik ervaring. Dankie.
Aug 2024
Annelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heerlik gebly. Ongelukkig nie genoeg warm water nie.
Jul 2024
Cameron F
Saam met vriende
5.0
Beautiful accommodation with friendly staff. Lovely accommodation with very helpful staff. Communication prior to the stay was good. Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Carien S
Saam met lewensmaat
5.0
Presies in ons behoeftes voorsien. Kraakvars beddegoed. Vriendelike diens. Heerlik skoon netjiese verblyf. Baie dankie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 286

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kliphuijs het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48785b1e240e9e4e4fa24837b805fb6d3539e0caeacd53f18b88a86ba49b3d6877fad7aed513e62c442b574a444a15f68ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 18 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.412927284724 23.948792608529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang