Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad te doen. 'n Voertuig met 'n lae grondvryhoogte sal die verblyf kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas beskikbaar.

'n Addisionele breekskadedeposito van R200 is op die dag van aankoms betaalbaar en sal binne 7 dae na vertrek per bankoorplasing terugbetaal word ná 'n inspeksie van die kothuis deur bestuur gedoen is. Hiermee behou ons die reg voor om enige koste wat verband hou met breekskade of enige ander skade wat aangegaan is tydens die bewoning van die kothuis af te trek. Geen kredietkaarte word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloofweg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d0bc767b65f7ee283455de0d664b8be2c00f4ab97f42daa89ff0263d4218527feac812f1d5df458ae9ff8f29f2f4ee9294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang