Klipkraal
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die toonbank geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die slim TV met sekere DStv-kanale ontspan en wat na 'n onderdakstoep lei. Gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik om van die stroomdienste gebruik te maak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. daarop dat die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, tydens bespreking aanvaar moet word.
- Gaste moet enige breekskade rapporteer en vereffen voor vertrek.
-Rook word nie in die akkommodasie toegelaat nie, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies na 23:00 word nie toegelaat nie, en gaste word gevra om die bure in ag te neem.
- Geen besoekers word toegelaat nie, slegs betalende gaste sal toegelaat word.
- Fietse, motorfietse en voertuie moet in die plaaspaaie bly en nie die veld beskadig nie.
- Let asb. daarop dat, as gevolg van die nabyheid van die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), soekligte, kolligte en vuurwerke nie toegelaat word nie.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. daarop dat die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, tydens bespreking aanvaar moet word.
- Gaste moet enige breekskade rapporteer en vereffen voor vertrek.
-Rook word nie in die akkommodasie toegelaat nie, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies na 23:00 word nie toegelaat nie, en gaste word gevra om die bure in ag te neem.
- Geen besoekers word toegelaat nie, slegs betalende gaste sal toegelaat word.
- Fietse, motorfietse en voertuie moet in die plaaspaaie bly en nie die veld beskadig nie.
- Let asb. daarop dat, as gevolg van die nabyheid van die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), soekligte, kolligte en vuurwerke nie toegelaat word nie.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is geskik vir 14 gaste. Die huis het 6 slaapkamers, 6 en-suite badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer het n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens met suite-badkamer en dit is die ideale familie kamer. Linne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste toegerus. Gaste kan in die onderskeie sitareas ontspan met gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. daarop dat die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, tydens bespreking aanvaar moet word.
- Gaste moet enige breekskade rapporteer en vereffen voor vertrek.
-Rook word nie in die akkommodasie toegelaat nie, maar aangewese rookareas is beskikbaar.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies na 23:00 word nie toegelaat nie, en gaste word gevra om die bure in ag te neem.
- Geen besoekers word toegelaat nie, slegs betalende gaste sal toegelaat word.
- Fietse, motorfietse en voertuie moet in die plaaspaaie bly en nie die veld beskadig nie.
- Let asb. daarop dat, as gevolg van die nabyheid van die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), soekligte, kolligte en vuurwerke nie toegelaat word nie.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap