Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliplyster

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Shamiela D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great stay at a beautiful home. Clean and well equipped. Great stay at a beautiful home. The location of the house was perfect, very quiet area with lovely views. The house itself was very clean and was fully equipped with everything we needed. Will definitely be visiting soon again. Thanks to the hosts for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekend. All I can say is, it's worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasies. Wonderlike plek. Eienaars het ons baie goed verwelkom. Met die storm wat geheers het in die plek het hulle ons vooraf laat weet van die elektrisiteitsprobleem en het wel voorsorg getref. Sal ons gou weer sien in die somerdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Latiefa J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Asemrowend. My family and I had a memorable time. The host, both Johanne and his wife, were amazing, kind, and extremely helpful. We will definitely be back, and we will tell all our family and friends about this gem. Thank you so much. My husband and I appreciate your kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie lekker plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlinn S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was asemrowend. Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deolin V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

It was absolutely amazing. Our stay was everything we expected and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caryn G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Everything you need. Indoor pool, braai, grass for teenagers to relax and play. We had a wonderful weekend. Very comfortable with stunning views. Load shedding friendly. You need transport to the beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Great stay, wish it was longer! We had a great time at the house, everything that we needed to chill, gather and relax during the cold, wintry month! Hosts were exceptional, always in contact and super helpful with guiding us around the area. Plenty of entertainment for the kids as well. We had two 2-year-olds with us and they enjoyed the chalk and magnetic walls (more than their own toys) - if I have one complaint, it's that we didn't book an extra day and it wasn't so cold and windy as to not enjoy the jacuzzi! Overall, 5 stars! If I ever book in Betty's Bay again, it's definitely a place I'd stay at again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneesah P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Lekker gebly, maar moenie dat die klient ongemaklik voel nie. Ons het lekker gebly daar, net twee keer ongemaklik gevoel asof ons dop gehou word. Daar was twee goed wat in die huis was waaroor die eienaar my gebel het, bv. die swembad wat nie toe was nie. Ek het net gedink hoe hulle dit weet, want ons was daar vir privaatheid. Maar lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Kliplyster
Hi Aneesah. Ek is jammer om te hoor dat julle so gevoel het. Ek wil net bevestig dat daar geen kameras binne die huis is nie. Daar is net 'n kamera by die oprit wat toegang tot die huis monitor vir veiligheids redes. Ons kontroleer die hitte van die swembad en die geyser met behulp van die WiFi. My man kon nie na die heat-pump connect om hom aan te sit nie, en daarom het ek jou gebel om te hoor of julle dalk iets uitgeplug het. Dit kom toe uit dat die earthleakage getrip het die vorige aand, a.g.v. die baie reen. Julle het dit nie eens agter gekom nie, a.g.v. die inverter en back up batterye, en eers toe ek navraag doen, kom julle (en ons) agter dat die krag getrip het. (Wat my skoonpa toe kom regstel het) Die ander geval was weer eens, net via die WiFi, kon my man sien die temperatuur van die swembad tel glad nie op nie, toe herinner ek jou net dat julle die cover moet terug sit as julle klaar geswem het, anders loop die heat pump en mors krag, want al die hitte gaan net verlore. Die huis reels vra baie mooi dat gaste die cover moet terug sit as hulle klaar geswem het, so ek het jou maar net herhinner daaraan. So ek is baie jammer dat jy voel julle was dopgehou, dit was glad nie die geval nie, ons het maar net die swembad se temperatuur gemonitor via die WiFi.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7604b1eca9b098da9e21f1b2eeb496bdf1c8f8cf8ccadc48d9aaeb2a4f4d21f7090ae2eaf6ad57bd00f2a39a4d8e062d612a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 46 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35472466196 18.889737143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang