Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliplyster

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kliplyster is 'n pragtige selfsorghuis teen die berge in Bettysbaai en bied asemrowende uitsigte oor die mere en see. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat die rustige natuur omring wil geniet weg van die stad se gegons.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die 2 gaste se badkamers kan gedeel word. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by 'n sentraal geleë etenstafel en maak verder oop na die sitkamer wat met gemaklike sitplek gemeubileer is. Op die boonste verdieping is die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Buite spog die ruim patio met lieflike buitelug-sitplek, met 'n verhitte swembad (slegs verhit vanaf September tot April), en braaigeriewe. Daar is ook 'n heerlike grasperk waar kinders kan speel. 'n Jacuzzi en vuurput is agter die huis beskikbaar.

Bettysbaai het eindelose doendinge vir die hele gesin wat voetslaan, swem, branderplankry, hengel, sandplankry, kajak, snorkel, en die bekende pikkewyne insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rene O
5.0
Fantasies. Wonderlike plek. Eienaars het ons baie goed verwelkom. Met die storm wat geheers het in die plek het hulle ons vooraf laat weet van die ele...
Sien meer
Jul 2024
Latiefa J
5.0
Asemrowend. My family and I had a memorable time. The host, both Johanne and his wife, were amazing, kind, and extremely helpful. We wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Esther S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie lekker plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.
Mei 2024
Caitlinn S
Saam met vriende
5.0
Dit was asemrowend. Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Jan 2024
Wayne E
5.0
The place was awesome with beautiful views. The inside was neat and spacious. In one sentence, fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliplyster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7604b1eca9b098da9e21f1b2eeb496bdf1c8f8cf8ccadc48d9aaeb2a4f4d21f7090ae2eaf6ad57bd00f2a39a4d8e062d612a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 46 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35472466196 18.889737143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang