Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippies

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Klippies is 'n selfsorghuis teen die Atlantiese See in Langstrand — 'n klein ontwikkeling tussen Swakopmund en Walvisbaai. Dit vang die pragtige natuurskoon van die woestyn teen die see vas.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oop studeerkamer met 'n slaapbank, 'n groot braaikamer, eetarea, sitarea en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het pragtige uitsigte oor die sandduine en die see.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is strandspeelgoed, lyfplanke, sambrele, kampstoele, duinborde, speletjies, 'n Weber en onbeperkte WiFi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lorette V
Gesin met tieners
5.0
Veilig, gerieflik, skoon, lekker. Baie lekker, gerieflik, veilig.
Des 2024
Chandré A
5.0
The host was amazing and the place is absolutely stunning! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Charl V
5.0
Ons was 4 x volwassenes en 6 x kinders. Sal definitief weer daar gaan bly. Verblyf is baie modern. Uitsig is asemrowend. WiFi het bietjie gesukkel en ...
Sien meer
Jun 2024
Venice S
Saam met vriende
5.0
Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Fantastiese plek met die beste see-uitsig. Baie skoon en netjies met aankoms. Het ons verwagtinge ver oorskry.
Mrt 2024
Georgia B
Gesin met klein kinders
4.2
Lovely. Will rebook again. Klippies provided everything that you need in order to have a comfortable stay. The views onto the beach wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
  • Gaste dink Klippies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9fcf132ea8d78cda41495ae41e96e80ba3874a22fe1ca55a057d28b27c4d06f47943d1864380ea216246cb0af94f29fbe2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 487 Foreshore street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.831111111111 14.541944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang