Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Lorette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Veilig, gerieflik, skoon, lekker. Baie lekker, gerieflik, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

The host was amazing and the place is absolutely stunning! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons was 4 x volwassenes en 6 x kinders. Sal definitief weer daar gaan bly. Verblyf is baie modern. Uitsig is asemrowend. WiFi het bietjie gesukkel en moes kort-kort "reset" word. Mirna was baie vriendelik en behulpsaam met aankoms en vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venice S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Fantastiese plek met die beste see-uitsig. Baie skoon en netjies met aankoms. Het ons verwagtinge ver oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Lovely. Will rebook again. Klippies provided everything that you need in order to have a comfortable stay. The views onto the beach were priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Relaxing. Felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Our ETA was not clear to hostess so we had to wait on her, but her pleasant disposition and eager to help made up for it. We had no Wi-Fi for our entire stay. I do believe that there may have been network issues so putting in place more reliable WI-FI may benefit visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trienie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Pragtige huis! Klippies is pragtig, ruim en goed toegerus. Die wifi was 'n wesenlike probleem. Daar was egter ook 'n paar ander sake wat aandag verg, maar wat alreeds aan die agent oorgedra is. Aanbeveling: Die "duvet inners" van albei groot beddens is te klein vir die bed. Dit sou raadsaam wees indien dit aandag geniet.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowena P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Fantasies, te wonderlike om te beskryf. Ons is van Kaapstad, Suid-Afrika en was baie beïndruk met die huis. Ons het baie spesiaal gevoel en vriende en familie het ons beny om in so 'n woning te wees vir 'n week. Dit is regtig 'n baie mooi huis en Mirna is 'n wonderlike en vriendelike mens en het goeie diens gelewer. Verwag ons weer in die toekoms. Dankie vir als. Rowena.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantastiese huis en ligging. Groot met slaapplek vir 10 (of meer) - oorgenoeg badkamers, uitstekend uitgeruste kombuis - net die beste meubles, beddegoed en badkamers. En die ligging is asemrowend - reg op die strand. Bitter mooi sonsondergange.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmarize
Klippies
Hallo Linda Dit was 'n voorreg om julle the ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9fcf132ea8d78cda41495ae41e96e80ba3874a22fe1ca55a057d28b27c4d06f47943d1864380ea216246cb0af94f29fbe2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 487 Foreshore street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.831111111111 14.541944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang