Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Lovely place.

Lovely place with very good and clean facilities. I love the roaming wildlife.

Johan O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Die normale klakouse sal moeilik iets hier kry om oor te kla. Uitstekende plek.

Baie mooi plek, netjies. Vriendelike eienaars. Kan nie anders as om tyd daar te geniet.

Rochelle N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle N

Moeitelose naweek wegbreek.

As 'n gesin met klein kinders het ons die privaat geriewe (badkamer en opwas area) baie waardeer. Dit is ideaal vir iemand opsoek na 'n moeitelose, rustige wegbreek naby aan die stad. Die staproete/fietsry paaie is lank genoeg vir volwassenes en kort genoeg vir kinders. Ons sal beslis weer besoek aflê, veral met die nuwe eenhede wat elk hulle eie plonspoele het.

Ferdi S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S

Netjies en skoon. Staanplek alles wat jy wil hê met privaat ablusie en boma.

Eienaars, verdien goud. Vriendelik en behulpsaam. Kamp terrein netjies en skoon en mooi uitleg. Fasiliteite op die staanplekke is prakties en ablusie modern en altyd warmwater. Pragtige plaas waar ons lekker kon stap. Plaasdam met piekniekgeriewe en visvang en 'n toilet wat modern en skoon is. Word sterk aanbeveel en sal weer teruggaan.

Andre B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Gerieflik.

Inderdaad 'n kampplek om gou weer te besoek.

Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf7bd74baf09fa48d29269f94fb238d50a26aea548f5b95a612b168b7ded28d531f4819d286cce435f641df1747aa0288bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.348445167219 28.460382568783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang