Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipspringerkloof Boskamp - Karavaanpark grens aan die Dinokeng Natuurreservaat en die karavaanpark se 10 kampeerplekke het elk 'n privaat braaiboma asook 'n privaat badkamer.

Elke kampplek het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders (onder die ouderdom van 10). Elke staanplek het ook 'n krag- en waterpunt. Die kampeerplekke is geplavei of met gruis gevul en elke staanplek het sy eie privaat bosveld braaiboma met 'n braai, 'n privaat toesluitbare badkamer (met warm water) en 'n opwas area vir skottelgoed. Die badkamers het elkeen 'n wasbak, stort en toilet.

Die staanplekke is ruim genoeg vir 'n groot karavaan of motorhuis of boswa met 'n tent, en een voertuig per staanplek word toegelaat. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die middel van die kamp met grasperke, sonstoele en piekniektafels en daar is ook 'n lieflike plaasdam waar gaste kan visvang of piekniek hou. Stap- en fietsryroetes en 'n uitkyktoring met 'n uitsig oor die bosveld is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n aparte selfsorg-klipchalet wat 2 gaste kan akkommodeer sowat 800 m van die karavaanpark af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christine D
5.0
Kamp rustigheid. Ons was drie gesinne wat saamgaan kamp het. Dit was heerlik soos altyd! Baie vriendelike mense, dankie. Ons het lieflik gerus.
Sep 2024
Jaco D
Saam met vriende
5.0
Lovely place. Lovely place with very good and clean facilities. I love the roaming wildlife.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Die normale klakouse sal moeilik iets hier kry om oor te kla. Uitstekende plek. Baie mooi plek, netjies. Vriendelike eienaars. Kan nie anders as om ty...
Sien meer
Aug 2024
Rochelle N
Gesin met klein kinders
5.0
Moeitelose naweek wegbreek. As 'n gesin met klein kinders het ons die privaat geriewe (badkamer en opwas area) baie waardeer. Dit is ideaal vir iemand...
Sien meer
Aug 2024
Ferdi S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Staanplek alles wat jy wil hê met privaat ablusie en boma. Eienaars, verdien goud. Vriendelik en behulpsaam. Kamp terrein netjies en...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter-weg, Klipdrift Plaas Erfdeel 9 Dinokeng-natuurreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf7bd74baf09fa48d29269f94fb238d50a26aea548f5b95a612b168b7ded28d531f4819d286cce435f641df1747aa0288bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.348445167219 28.460382568783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang