Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Kloof Farm House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Dewar-keeromstraat 11, Capri, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

11 Kloof Farm House is 'n asemrowende selfsorgvakansiehuis met 'n lowergroen tuin wat uitkyk oor Chapmans Peak wat in die hartjie van Capri in die Noordhoekvallei geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ontspanne wegbreek in Kaapstad aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale 4-sitplek ontbyttafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Langs hierdie sitkamer is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Buite is daar 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, 'n onderdak-eetplek, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad met sonstoele wat die perfekte plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan.

Tydens beurtkrag word hierdie eiendom gerugsteun deur sonpanele en rugsteunbatterye. Kloof Farm House is ongeveer 30 minute vanaf Kaapstad se sakekern en Kaappunt Nasionale Park. Die eiendom is ook naby 2 groot winkelsentrums, Longbeach Mall en Sun Valley Mall, en verskeie hoëgehalte-restaurante, delis en bakkerye in die nabygeleë Noordhoek geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Roy Dewar-keeromstraat 11, Capri, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Dewar-keeromstraat 11, Capri, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b422b34973f12b347165a10164059c8eab2d7bb2e4329d73b28f20b3c5e8129d877384776e53482b162080ea30e6000e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 11 Roy Dewar Close Capri 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1361557 18.3897043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang