Knot 4 Sail
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walkerrylaan 126, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Knot 4 Sail bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf in Buffelsbaai en spog met lieflike see-uitsigte vanaf die balkon en is naby die swemstrand geleë.
Die huis word via trappe bereik en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dek met 'n see-uitsig en 'n koninginggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 aparte badkamers waarvan die eerste 'n bad en stort het en die ander net 'n stort het. Daar is nog 'n gastetoilet en 'n buitestort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n wasmasjien in die tweede badkamer. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, nog 'n yskas, 'n etenstafel met sitplek vir 6. Verder het die huis 'n houtdek met braaigeriewe met 'n see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Walkerrylaan 126, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knot 4 Sail het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walkerrylaan 126, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap