Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knot 4 Sail

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Anja C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dis die moeite werd! Ons het heerlik gebly. Die kinders het op rotse visse gevang en tussen rotse geklouter. Die see-uitsig is regtig besonders, en die area is baie baie veilig. Die kafee is stapafstand! Die badkamers is voldoende, daar is genoeg slaapplek en die matrasse is hemels en van goeie kwaliteit. Ons wou nie ry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Knot 4 Sail
Bly julle het dit geniet!

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig in Buffelsbaai. Plek met genoeg slaapplek vir 'n groot gesin. Op die oog af lyk dit nie na veel nie totdat jy binne kom. Alles wat jy nodig het en selfs 2 yskaste. Baie mooi uitkyk oor die suidweste van Buffelsbaai. Jy kan in die hoofslaapkamer in jou bed lê en oor die see uitkyk. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan Philippus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Uitstekende ligging op die see en loopafstand van die hoofstrand. Alhoewel dit nie 'n moderne huis is nie, het dit alles in wat jou hart begeer met hope slaapplek en is silwerskoon. Die uitsig van die groot stoep af, is onverbeterlik en walvistyd moet wonderlik wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Knot 4 Sail
Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walkerrylaan 126, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647310a3e0fbeec008ba1e745df97c5f228c6dfd68873c1a1a63bc0a59cc23552222c94d3c636af6edbbafcafe98fa11b19d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 126 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0877832 22.9731583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang