Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Veronica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hulpsaam, skoon, veilig, gerieflik. Baie lekker, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome! Beter as baie 4ster verblyfplekke! Dit het my verwagtinge oortref! Silwerskoon, als wat mens moontlik kan benodig is verskaf en bowenal - rustige en kalme atmosfeer. Welkom na so 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Luuks! Heerlik oorgeslaap. Netjies, skoon en luuks met aandag aan die fynere detail. Onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very beautiful unit and great communication from the owner. Amazing hotel style with the owner's personal touch, fine detail to make the stay extra special. Really above and beyond. We only stayed 1 night but it can be ideal for a longer stay as it has everything you'll need and loads of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastiese akkommodasie. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly. Fantastiese akkommodasie. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die beste verblyf ooit. Pragtige, netjiese 5 ster verblyf. Sal weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilana B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Beste van die plekke waar ek nog gebly het op sakereise. Van die begin van kommunikasie tot ons veilig tuis was puik diens gegee. Knus Karoo is veilig, skoon, netjies en het ons verwagtinge ver oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

'n Karoo juweel. Knus Karoo selfsorg is 'n juweel in die Karoo! Die aandag aan detail is opvallend. Geen onkoste is oor die hoof gesien om die reisiger in gemak te laat oorslaap in 'n kamer gevul met atmosfeer en 'n baie netjiese uitleg nie. Milandie is 'n gasvrou wat oppit is en baie hulpvaardig. Baie professioneel en baie ondersteunend. Die swembad lyk na 'n welkome lafenis in die somer. Ons sal graag weer wil oorslaap. Twaalf uit tien vir jou, Milandie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig en netjies en gerieflik. Was mooi skoon. Was regtig baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik, netjies, skoon en baie mooi. Baie lekker gebly. Milandi het ons al vroeg oggend gekontak om te hoor hoe laat hulle ons kan verwag en of ons iets spesifiek nodig het. Die verblyf was netjies, skoon en met mooi besonderhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bbcadb69ea8b7e7a797bfd23133ee6248f9b9f8aba6dc4235c76ac03e6ddb325d2181ec1b6a3adb46d5bc834221b1d20b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 94 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3519952 22.5841308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang