Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wilana B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Beste van die plekke waar ek nog gebly het op sakereise. Van die begin van kommunikasie tot ons veilig tuis was puik diens gegee. Knus Karoo is veilig, skoon, netjies en het ons verwagtinge ver oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

'n Karoo juweel. Knus Karoo selfsorg is 'n juweel in die Karoo! Die aandag aan detail is opvallend. Geen onkoste is oor die hoof gesien om die reisiger in gemak te laat oorslaap in 'n kamer gevul met atmosfeer en 'n baie netjiese uitleg nie. Milandie is 'n gasvrou wat oppit is en baie hulpvaardig. Baie professioneel en baie ondersteunend. Die swembad lyk na 'n welkome lafenis in die somer. Ons sal graag weer wil oorslaap. Twaalf uit tien vir jou, Milandie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig en netjies en gerieflik. Was mooi skoon. Was regtig baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik, netjies, skoon en baie mooi. Baie lekker gebly. Milandi het ons al vroeg oggend gekontak om te hoor hoe laat hulle ons kan verwag en of ons iets spesifiek nodig het. Die verblyf was netjies, skoon en met mooi besonderhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imke P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, rustig, skoon en stylvol. Heerlik gebly! Pynlike netjies en skoon en stylvol gemeubileerd. Dankie Milandie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Modern and cosy. Kom ek sê dit is uitstekend, dis modern gemeubileer met smaak. Alles wat 'n moe reisiger nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig, skoon, gasvry. Beslis die moeite werd! Na 6 ure se ry kon ek en my verloofde ons skoene lekker uitskop. Die personeel was vriendelik en behulpsaam! Sal die plek beslis aanbeveel, waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent value for money and convenience. A perfectly equipped and beautifully styled space in a convenient spot in town. Self-service check-in is perfect for flexibility, and the room has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly, pragtige eenheid en sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Alles en meer wat gaste benodig is daar vir gaste se gerief. Absoluut 'n pragtige en netjiese plekkie. Al die ekstras maak dit beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milandie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bbcadb69ea8b7e7a797bfd23133ee6248f9b9f8aba6dc4235c76ac03e6ddb325d2181ec1b6a3adb46d5bc834221b1d20b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 94 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3519952 22.5841308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang