Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Knus Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turner-straat 17, Bethlehem, Wes, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Knus Selfsorg bied 2 selfsorgvakansie-eenhede in Bethlehem wat altesaam slaapplek aan 6 gaste bied wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Twee van die eenhede het 'n dubbelbed en 1 eenheid het 'n dubbelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het elke eenheid 'n TV en WiFi.

Die verblyf is in 'n stil en veilige area geleë en bied braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jandre M
5.0
Saaligheid. Baie netjiese plek en vriendelik.
Feb 2025
Xanneke B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Sal weer teruggaan. Heerlik geslaap, alles wat ons nodig het. Oulike mense.
Jan 2025
Wessel O
5.0
Gerieflike ligging met netjiese kamers. Baie mooi en netjiese eenhede wat ingerig is met alles wat mens nodig het vir 'n stop en oorslaap. Ideaal gele...
Sien meer
Okt 2024
Carina M
Saam met vriende
5.0
Bekostigbare alles-in-een blyplek! Die 'less is more' oornagplekkie met alles wat nodig is en Bethlehem-gasvryheid daarby!
Sep 2024
Liezel D
5.0
Skoon en netjies. Beddegoed skoon en bed baie gemaklik. Veilig. Baie netjies en skoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Turner-straat 17, Bethlehem, Wes, Vrystaat
  • Gaste dink Knus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turner-straat 17, Bethlehem, Wes, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA377eed4ab3c353a175239e2c4d7abcd5daf30b2069d36aee7dccd982208016f71813d8130542c8e0704531869ccb2355c599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 17 Turner Street Bethlehem Wes Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.237728901386 28.300009714869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011