Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Houseboat Royal Dawn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eerste verdieping, eenheid TH34, Sawtooth-laan, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Knysna Houseboat Royal Dawn by Theseneiland in Knysna bied verblyf in volledig toegeruste, selfry-huisbote vir 'n unieke vakansie-ervaring. Gaste kan 'n rustige vaart langs Knysna se skilderagtige getyriviermond geniet sonder enige ervaring of 'n bootlisensie. Al wat nodig is, is 'n avontuurlustige gees en 'n passie vir die buitelewe.

Binne die huisboot is daar 'n kajuit met 'n dubbelbed, stoorplek en 'n bankie wat ook as 'n bed vir 'n kind dien. Die badkamer het 'n stort, 'n chemiese toilet en 'n wasbak. 'n Gerieflike binne-eetarea kan in 'n dubbelbed omskep word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, elektriese yskas, wasbak, breekware en eetgerei toegerus. Geriewe sluit alle nodige beddegoed, 'n CD-speler, 'n handboek en veiligheidstoerusting, soos reddingsbaadjies, 'n noodhulptassie en 'n brandblusser in.

Aan die buitekant is daar 'n oop dek met 'n Bimini, braaigeriewe en 'n sondek op die dak met genoeg spasie vir alle passasiers om te sonbaai en die panoramiese uitsigte te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
2 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Eerste verdieping, eenheid TH34, Sawtooth-laan, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eerste verdieping, eenheid TH34, Sawtooth-laan, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d6f2018e4eb1d7f2bc82cc0c0ffcb4a5bd30cb8381492fbddea0447c0ecf01450c5bf283e67094bf31c325b2eeaff99b7ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 190 per nag, vir 4 mense 1st Floor, unit TH34 Sawtooth Lane, Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -34.048988174475 23.04868864765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang