Knysna Log Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Geen ram- of hennepartytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas word toegelaat nie, want die huis is in 'n natuurbewarea geleë.
Ry asb. stadig in die area om die wild soos bokke, ystervarke en tierboskatte te beskerm.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunalaan 371, Lake Brenton, Knysna, 8001, Wes-Kaap