Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ko Ka Tsara Bush Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marie-louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike Karoo wegbreek. Na genoeg aan die N1, diere-vriendelik en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, skoon, mooi. Baie gemaklike, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Be pleasantly surprised. The chalet was well equipped, the beds comfortable. There is aircon. But even better is the camp and the environment around. Walks are carefully signposted and trails appear maintained. We loved having a giraffe wander metres away from where we were sitting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great scenery, fantastic place. Everything was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henro V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Amazing. Look nowhere else. This is the best place to stay when traveling via the N1. Irene is amazing, and I always appreciate seeing her beautiful smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Heerlik, pragtig en silwer skoon. Dis voorwaar 'n heerlike ervaring om so 'n juweel in die Karoo raak te loop. Die chalet was perfek. Die grasperk is netjies met rooibokke en skilpaaie wat dit elke aand kort vreet. Dis baie gemaklik om sommer daar in die eetsaal 'n goeie ontbyt ook te kan nuttig. Net jammer die bure het die mag gehad om die WiFi af te sit wanneer dit hulle pas. Ons sal vir seker weer daar oorbly as ons daar verby moet ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dominique E
1 nag
5.0
Des 2024

Calm and peaceful, enjoyed the game and bird watching. A beautiful spot. Will definitely stay again. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onverwagte gerief in die middel van nérens. Hierdie is 'n juweel in die Karoo. Beter kan jy beslis nie kry nie. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik en pragtig. Ko Ka Tsara Bush Camp is pragtig en netjies. Kospakkies was keurig verpak en die selfsorgeenhede is baie prakties. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang