Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ko Ka Tsara Bush Camp

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ko-Ka Tsara Bush Camp is slegs 470 km vanaf Kaapstad, en 7 km van die N1 af. Elke grasdak-chalet is privaat en uniek versier.

Elke chalet het 'n en suite-badkamer en vier beddens, asook ten volle toegeruste kombuis en privaat braai area. Ontbyt is beskikbaar en kan voor jul aankoms gereël word. Hoewel ons meestal selfsorgverblyf bied, kan ons braaipakke en slaaie verskaf, indien dit vooraf gereël word.

Ko-Ka Tsara bied wildritte in 'n oop voertuig, 4x4-roetes, staproetes en bospaaie. Daar is 'n swembad, 'n kroeg, 23 verskillende spesies wild, 196 voëlsoorte en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Ons is kindervriendelik, bied bruilof- en konferensiegeriewe, en ons kan die perfekte ligging vir 'n heerlike familie-saamtrek wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erna R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en pragtig. Ko Ka Tsara Bush Camp is pragtig en netjies. Kospakkies was keurig verpak en die selfsorgeenhede is baie prakties. Sal beslis weer...
Sien meer
Okt 2024
Gert K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en goed! Dit was baie lekker, goeie akkommodasie en goeie diens.
Aug 2024
Henro V
Saam met lewensmaat
5.0
No where else to say than here! Awesome awesome awesome! Thank you to the team for a great stopover night!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Suné J
5.0
Vreedsame natuurskoon. Wonderlike plek, omsingel met die vrede en mooiheid van die natuur. Word hoogs aanbeveel en dit was fantasties om hier te kon b...
Sien meer
Apr 2024
Stefanus Johannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels rustig siels verkwikkend. Dit was 'n fantastiese ondervinding met die bokke wat laatmiddag en deur die nag om die chalets wei en die wonderlike...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R381, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ko Ka Tsara Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang