Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoeskloof Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam, ontspannend, hartlike ontvangs. Aangename verblyf met twee baie vriendelike, gasvrye gasheer/dame. Dankie - sal graag weer in die toekoms by julle wil oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

An absolute delight. We had a wonderful stay. Eugene and Debi were just fabulous hosts and we so enjoyed meeting them. The burgers were generous and delicious. The scenery was beautiful. I highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely short stay, highly recommended. Everything was perfect from the beautiful setting with magnificent mountain views, clean air and starry skies, clean and comfortable rooms, and lastly excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag
5.0
Apr 2023

Gasvryheid. Mooiste uitsig. Lekker kos. Vriendelikke ontvangs. Baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Mooiste natuurskoon, definitiewe moet vir 'n besoek! Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Enjoyable. A very enjoyable stay. Delicious burgers served in the restaurant. Spent a lovely evening around the fire. Owners are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laura D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Baie rustig Die eienaars het ons sommer by die hek kom ontmoet - hulle gasvryheid is onverbeterlik. Hulle het vir ons aandete gemaak (die heerlikste burgers maar hopeloos te veel kos). Eugene het vir ons baie inligting gegee oor die verskillende roetes wat ons kan volg - die moeite werd om met hom te gesels. Die kamer was netjies en skoon - die uitsig vanaf ons kamervenster was sprokiesmooi. Sal enige tyd weer daar wil gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Lekker oornagbestemming. Vriendelike ontvangs en heerlike kuierplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marc N
1 nag
4.2
Des 2020

Somewhere different, overwhelming mountains. A real guesthouse. We felt immediately happy to be there. We stayed only one night, traveling through (not route 62) but would recommend at least 2 nights. Not because there is much to do, but to enjoy the views and tranquillity. And the burgers are really magnific!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Maggie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Fantastiese gasheer en gasvrou! Eugene en Debbie het voorwaar uit hul pad gegaan - hulle het selfs 6 am Saterdagoggend reggestaan met ontbyt, omdat ons vroeg moes ry om the 7Weekspoort MTB te ry. Ontbyt en aandetes was heerlik en ek kan die Kudu hamburger sterk aanbeveel. Die gastehuis het pragtige uitsigte op die berge en daar is lekker veilige staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debra
Koedoeskloof Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ons doen ons beste om ons gaste gemaklik te laat voel en is dankbaar as hulle net soos ons, verlief raak op die omgewing. Alles van die beste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19e59835e0c2368ea521770ba4d1ca16ac2cde0e987062d7f96be914b965713fada629744e93aa06f64001778b876cdb9536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Dwarsrivier Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.505287396737 21.170177786351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang