Koekeloer Selfsorg Eenhede
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Coert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Allie K - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Garth H - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely fabulous with two wonderful hosts.
Jose R - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig stil en sielswarm.
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dit was baie lekker om jou by Koekeloer te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Henk F - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend mooi, rustig, vriendelikste mense, oase!
Lees meerDenise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Unique and comfortable- just perfect!
Lees meerKoekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Good day Denise, thank you for the beautiful review, much appreciated. It was such a pleasure to host you at Koekeloer. Looking forward to your next stay!
Kind regards, Coert
Chantell J - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Lees meerKoekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
It was great to host you at Koekeloer. It is so amazing to see guests enjoy every moment and experience all the beauty our village has to offer. Looking forward to your next stay.
Willie S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige dorpie om te oornag. Boma braai iets besonders.
Chrisna D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal volgende keer 2 aande bly.
Christo S - Sep 2024
Algehele gradering
Luuks. Uitstekende gasheer.
Esther T - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Esther S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerFlorence S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Zelda D - Sep 2023
Algehele gradering
"Home away from home" ervaring.
Lees meerKoekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om jul by Koekeloer Selfsorg Eenhede te kon hê. Sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Coert
Maria B - Aug 2023
Algehele gradering
What an amazing cottage.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Thank you, it was great hosting you at Koekeloer Selfcatering Cottages. Looking forward to your next visit! Regards
Driekie D - Jul 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
A great place for an overnight.
Vincent S - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful experience as first time visitor.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Thank you for the beautiful review Vincent, it was such a pleasure having you stay at Koekeloer Self-catering units, we look forward to your next visit, was amazing to host you.
Kind regards, Coert
Paul C - Des 2023
Algehele gradering
A perfect breakaway.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Thank you for your review, Paul Crawford. It was great having you here. Looking forward to your next visit.
Regards, Coert
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te hê Martin. Dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te sien.
Andy V - Des 2023
Algehele gradering
Coert laat sy gaste tuis voel. Geriewe is skoon en netjies met 'n warm atmosfeer.
Mandy C - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant atmosphere.
Arnold O - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Thank you, Arnold. It was great having you here. Looking forward to your next stay. Kind regards, Coert
Natalie B - Sep 2022
Algehele gradering
Absolute bliss.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Thank you for the beautiful review Natalie. It was great welcoming youto Koekeloer Self-catering units. So happy to know that you enjoyed our stay! Looking forward to your next stay.
Kind regards, Coert
Elize F - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable stay.
Koekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Goeie more Elize,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was baie lekker om jul as gaste by Koekeloer Selfsorg Eenhede te hê. Hoop om jul gou weer hier te kan verwelkom!
Vriendelike groete,
Coert
Lynette C - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic. Super host.
Juanita F - Des 2022
Algehele gradering
Hemels!
Lees meerKoekeloer Selfsorg Eenhede se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Juanita. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te kan verwelkom. Groete. Coert
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudson-straat 229, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang