Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekeloer Selfsorg Eenhede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sasha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly. Koekeloer is 'n lieflike gastehuis met 'n oog vir detail. Ons het heerlik gebly. Koekeloer is 'n lieflike gastehuis met soveel ekstras en fynere detail. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Voel soos huis. Ons het verskriklik lekker in Cottage 2 gebly. Dit is pragtig, skoon en alles wat nodig is, is byderhand. Coert was baie vriendelik en het al ons vrae geantwoord. Die plek is uiters smaakvol gedekoreer. Ekstra bonus is die onderdak parkering en 'n dammetjie om in af te koel. Die ligging is gerieflik en binne loopafstand van die Uilhuis en verskillende restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-ri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vibey, inviting en gerieflik. Coert is 'n wonderlike gasheer. Sy kommunikasie en gasvryheid is puik. The Shed het smaakvolle dekor, 'n heerlike buite stort, 'n kuierhoekie wat uitkyk oor die werf. Die kombuis is ten volle uitgerus met airfryer, gasstoof en volle yskas. Daar is 'n poel vir 'n afkoel. Die eenheid was skoon en gerieflik. Ons het so lekker gebly. Nieu-Bethesda is definitief 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing and peaceful. Very friendly host, excellent location. Clean and beautiful place to stay. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil, gemaklik en pragtig. Baie stil en perfek om af te skakel van alles. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Baie dankie vir jou mooi resensie. Was baie lekker om jul hier te hê. Hoop jul beplan gou weer 'n wegbreek!

Clare G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Splendid. Absolutely amazing town and splendid units, perfectly put together with no detail spared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Al wat nog kort is 'n TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely fabulous with two wonderful hosts. Our stay was absolutely fabulous. I cannot compliment the owner and his mother enough on their friendliness and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig stil en sielswarm. Ons altwee eenhede bespreek vir ons familie en dit was so rustig en stil. Plek is baie mooi en Coert was 'n uitstekende gasheer. Die Boma in die aand is baie mooi vir 'n gesellige kuier. Al die eenhede was perfek en mooi. Geriewe is perfek. Sal die plek 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Fantasties, sal altyd weer by Koekeloer bly! het so moeite gedoen met ons! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Dit was baie lekker om jou by Koekeloer te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 229, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aed60ed5b0bc4bd300023830255c3457e0e036c182fa11e4ce3791da2daa78ca7aaa10df03928209cce33d95cadaf2cdb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 229 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.86655054974 24.554226436246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang