Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kogelberg - Everlasting Daisy

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Troeteldiere en vuurwapens word nie in die reservaat toegelaat nie.

Daar is nie selfsoonsein nie. Die laaste punt wat selfoonsein het is by die afdraai na die teerpad tot op die grondpad.

Let asb. dat gaste nie hul eie hout mag saambring nie. Hout kan by die reservaat gekoop word.

'n Bewaringsfooi word gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 860
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kogelberg Natuurreservaat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03e28537d3e2ceebf4e384880f4c8187144f435ba31e00f4240abd4280fc71db4a21d44e894cdd5c2d2080db6bcff8201769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 860 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kogelberg Nature Reserve Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.325968891663 18.964385679881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang