Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati River Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Adele B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great overnight stay. Perfect accommodation for our overnight stay. Chalet neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was n heerlike ontspanning na 'n week in die karavaan met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Netjies en skoon en die tuin is pragtig. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ros
Komati River Chalets
Goeie dag Peet. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike Komati Groete.

Tershia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

We had a peaceful stay, surrounded by nature. The host was so helpful and friendly. It was the holiday our hearts needed. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie gemaklike oornagbestemming oppad Mosambiek toe. Gemaklike verblyf baie naby aan die Lebombo Grens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

The lady at the reception was friendly and nice, also the staff was so nice. The place was clean. Everything was superb. The place was so magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ros
Komati River Chalets
Good day Peter. Thank you for your kind review! We are glad that you have enjoyed your stay with us and hope to welcome you back again soon! Kind Komati Greetings!

Zibuyile Beauty M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Checking out time is too early, need to be reviewed to 11h00. It was pleasant but my trip was too short. I wish I could have extended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Slegs daar oornag. Nogtans baie aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang met die dokumentasie gereed. Baie netjiese eenheid. Mooi uitsig vanuit ons kamer. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ros
Komati River Chalets
Goeie dag Mnr Paynter. Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly u het u verblyf geniet. Ons sien uit daarna om u weer op die Oord te verwelkom. Vriendelike Komati Groete

Rian S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Heerlike akkommodasie 5 min vanaf die Komatipoort-grenspos. Heerlike, bekostigbare en netjiese akkommodasie 5 min vanaf die grenspos. Die ideale oornagplek tussen Gauteng en Ponta de Ouro/Ponta Malangane/Xai-Xai en Inhambane. Rustige veilige area, met die seekoeie wat saans tussen die chalet's wei. Elke chalet het sy eie braaiplekkie, maar daar is ook 'n restaurant op die perseel. Kamers is netjies, ruim en die lugversoirging is baie effektief( as daar nie loadshedding is nie). Ons het op pad na Mosambiek daar oorgeslaap en per abuis iets in die yskas vergeet - en toe ons 12dae later terugkeur, het hulle dit by ontvangs weer aan ons terugbesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ros
Komati River Chalets
Goeiedag, baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons sien uit daarna om u weer op die Oord te verwelkom. Vriendelike Komati groete.

Zelda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie mooi, netjies en restaurant puik. Daar was nie baie gaste op die aand wat ons oorgeslaap het, ons was ook die enigste gaste in die restaurant, die diens en kos was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie geniet. Veilig, netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ros
Komati River Chalets
Good day Tonie, Thank you for taking the time to write the very inspiring and positive review. We aim to let our guests be pleased and to enjoy their stay at our resort. We do look forward to welcome you again anytime in future! Take care, Kind Regards, Komati River Chalets Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ros Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Old Causeway-weg, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab0340ef0503352eb95c62cc85e49c1821af11d1e5535298fe6c9c41c351af44abf99b6f2dc7c989184be86fcc4efb85dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Old Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -25.446433 31.963808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang