Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komatipoort River House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Ayanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Beautiful view and peaceful, real value for money. My family and I had a lovely stay. On the last day, my kids were sad that we were leaving. We stayed for 3 days. We were welcomed with warmth. If you want to get away from the city life, to cool off, this is definitely the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hello Ayanda, I am so glad you enjoyed your stay in my River house. Please come again. Love, Erika

Matshidiso M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Away from the city noise, where one can refresh the mind. It is a nice place very close to the river with fresh air. We enjoyed the nice views, closer to Kruger Crocodile Bridge and Lebombo Border Gate. Marloth Park is also close; we went for swimming and other activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Tshidi I am so glad you enjoyed my piece of paradise. Please come again. Regards Erika

Ilse G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Dit was 'n rustige kuier teen die rivier waar sterre en vuurvliegies nog gesien kan word. Ek moet begin deur te sê die fotos wat gebruik word op hierdie advertensie doen nie die plek gestand nie. Dit is veel meer en baie mooier. Ons het as gesin by die River House gekuier. Twee tieners en een vyfjarige. Daar was meer as genoeg plek vir almal en 'n groot kuierstoep. Wanneer die son sak oor die Komatierivier is die horison aan die brand met 'n kleureprag. Ja, daar is honde op die plaas en hulle kom groet as jy buite is, maar hulle is nie aggresief nie. As hulle pla, dan sê jy net hulle moet huistoe gaan. Ons het selfs tiervisse gevang van die oewer af, maar hou maar die oë oop vir die krokodille. NKP se Krokodilbrug is baie naby vir 'n dag se wildkyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
So bly julle het lekker gebly. Kom asb. weer. Mooi loop, Erika

Helena R
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2024

Overall we enjoyed our stay and it was value for money. Great location and the house is fairly well equipped. I would just say that the sofa beds are really only suitable for kids - they would need an upgrade to be comfortable for adults. We love dogs but have to say the resident ones are sometimes a nuisance - they stole and ate our fishing bait!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hi Helena Die huis is vir 4 volwassenes en 2 kinders jonger as 12. Vir meer as 4 volwassenes moet my Fishnest saamgehuur word vir 2 volw. Ek is baie jammer oor die bure se honde - ek sal dit beslis opneem met Adriaan. Mooiloop en kom asb. weer. Erika

Hannes K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Lekker eet dorp. Baie lekker rustig gewees. Baie lekker vir die rivier gekyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Baie bly jy het my stukkie van die paradys geniet. Kom asb. weer. Mooiloop, Erika

Jan E
Kort verblyf
1.8
Feb 2023

Oor die algemeen 'n slegte ervaring, die ergste wat ek al gehad het. Met ons aankoms was daar niemand om ons te groet nie en die sleutels is onder die mat gelos, die eerste probleem was die asblik voor die ingang was vol rommel en nie skoongemaak nie. Die huis is op 'n deel van 'n plaas en daar was geen waarskuwing oor die honde nie, en hulle het baie gepla en soek kos. Daar is ook geen back-up gasstoof en watertoevoer sowel as ligte tydens beurtkrag nie. Die een aircon werk nie, en albei is vol stof. Die badkamers kan doen met 'n behoorlike skoonmaak. Nie al die deure kan sluit nie, en moes met oop deure slaap. Eienaar het gesê sy sal my 'n terugbetaling gee, maar wag steeds. Bespreek vir 2 nagte maar het net die een nag oorgebly.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Erika
Komatipoort River House
Hi Jan Ek is baie jammer julle het my stukkie paradys sleg ervaar. Ek en my man het die 4 nagte voor jul aankoms baie lekker gebly. Gaan lees gerus laasmaand en Des se 'reviews' - niks het verander nie. Ek sal gehoor gee aan jou klagtes - dankie daarvoor. Dit maak wel seer aangesien ek die heeltyd in verbinding was met jou. Die badkamers is nie vuil nie - dit is die kalk v d boorgat wat saampak en 2 x p jaar met swembadsuur geskrop word. - dit lyk vuil maar is nie vuil nie. Ons gaan die stoof vervang met 'n gasstoof en daar is gewoonlik 'n gloeilamp vir beurtkrag en reg om die huis en onder die huis is solar ligte. Die huis gaan in 'n deel van die plaas toegekamp word en dan sal die honde nie pla nie - ek is jammer daaroor. Die 1 skuifdeur sukkel om te sluit maar hy is hoog in die lug en op die dek en daar is beams met alarm. Ek het vanoggend jou 2e nag se geld in jou rekening geplaas en die bewys gestuur. Dankie Erika

Alicia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Ongelooflik lekker. Lekkerste rusplek, mooi groen en reg by die rivier. Mooier as foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hi Alicia Ek is so bly julle het my stukkie van die paradys geniet en kom asb weer. Groete Erika

Ronnie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Ons het lekker gekuier in 'n huis wat alles het vir 'n selfsorg verblyf. Heerlike kuier op die groot "dek" met rivieruitsig en wonderlike boomskaduwee en verfrissende lugtrek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Dankie Ronald, ek is so bly julle my stukkie van die paradys geniet het. Kom asb weer. Mooi loop. Erika

Warren B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Lovely, relaxing weekend and amazing fishing. Will be back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Groot dabkie Warren. Kom asseblief weer na ons stukkie vir die paradys. Mooiloop, Erika

Grant W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

It was perfect for what we needed and close to the Crocodile Bridge Gate to Kruger which is why we booked it. The loadshedding was regular and like clock work and the house is not really well equipped for that, no gas as an alternative cooking source and only one battery light source but we managed. We understand that one cannot rule out loadshedding but just be prepared as the house is not set up for it. On booking and looking at the pics it indicated that the braai facility was upstairs on the deck which is not the case. The house is on a part of a farm and there was no warning about the dogs in the advert. We are used to dogs but the one was a little boisterous and playful and did bruise my little daughters arm but once they got used to us and we them they were not really a problem other than ripping open the dustbin and black bag, Erica was very helpful in getting that sorted and the bin cleared and emptied. Maybe just a prior warning to guest to expect farm dogs to visit you during your stay and as the braai facility is downstairs on the grass area the dogs constantly visit, it was not a problem but just in general a warning to guest to expect them. Otherwise we enjoyed our stay and was exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hi Grand Ek is bly jult lekker gebly en jammer die honde het gepla. Ja, die loadshedding het ons onkant gevang en omdat daar baie hout is en dit op 'n plaas is is mens maar bang vir brand, daarom is die braai ook afgeskuif. Ons sal beslis 'n noodgeval gasstovie en meer ligte verskaf asook die braai op 'n nutec bord weer opskuif want mens wil nie he die honde moet pla nie, jammer daaroor. Mooiloop en kom asb weer. Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R990
R 990 R 792
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
R 990 R 792
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hippos, Langs die R571, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032228a9ea02bd412eeda8e28ba843924245338e83b1c7498521a749a2877121cf3bae127934bd1ec3faed5ada99440b238e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 The Hippos Off the R571 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.47551281649 31.966438293457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang