Koningsrivier
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, groot yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ’n eetarea met ’n tafel en stoele waar gaste saam etes kan geniet. Daar is ’n binnebraai en ’n buitebraai op wielietjies. Die stoep is ideaal om ’n oggendkoffie of skemerkelkie op te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die huis toe lei en gaste moet asseblief navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Selfoonopvangs is slegs beskikbaar in sekere areas op die plaas en daar is geen WiFi beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
King Manor is 'n ruim woonhuis wat op Kingsrivier plaas net buite McGregor is. Die huis is ideaal vir gesinswegbreek. Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die 3de slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die woonarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met vierplaatstoof, waarvan 3 plate met gas werk en 1 plaat met elektrisiteit, toegerus. Die kombuis het ook ’n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die oopplan-kombuis het ’n binnebraai en ’n eetkamertafel vir 8 gaste. Die huis lei na ’n sonnige veranda wat ideaal is om ’n vroegoggendkoffie op te geniet, of na die sonsondergang te kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die huis toe lei en gaste moet asseblief navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Selfoonopvangs is slegs beskikbaar in sekere areas op die plaas en daar is geen WiFi beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang