Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Koos is 'n ruim strandhuis in Jongensfontein wat stapafstand vanaf die strand en die Jongensfontein-plankpaadjie. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie met 'n see-uitsig.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste in die ander kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar en die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV sowel as 'n eetarea met 'n binnebraai.

Buit is 'n stoep met meubels, 'n braai-area en 'n asemrowende see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder is Fonteinhuisie Museum en die Jongensfontein Natuurreservaat binne stapafstand van die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Voëlkliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6abd3618190b0fa58872528ea0975a534d4e585cf89a56609285cd1a5dff5193226c9c46753f7d77f8112528686a232182d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 23 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424187064751 21.342437531933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang