Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korongo Valley Guest Farm

Gastehuis
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Houthuisies
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, yskassie, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tot 18:30.
Uitkloktyd is teen 10:00.
Let asb. dat daar groot honde op die plaas woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Stalkamer 7, 8, 9 en 10
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Stables Room is 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste en het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en stofie. Die eenheid het 'n TV wat óf DStv óf Netflix bied.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tot 18:30.
Uitkloktyd is teen 10:00.
Let asb. dat daar groot honde op die plaas woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenhied 14
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie met 'n stofie, mikrogolf en yskassie in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tot 18:30.
Uitkloktyd is teen 10:00.
Let asb. dat daar groot honde op die plaas woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Crane-kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgrondawel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV, waaier, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie met 'n stofie, mikrogolfoond en yskassie in. Die eenheid het ook 'n privaat braai-area. Let asb. dat die beddens as 5 enkelbeddens of 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens opgemaak kan word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tot 18:30.
Uitkloktyd is teen 10:00.
Let asb. dat daar groot honde op die plaas woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R56, Korongo Valley Guest Farm, Lxopo, 3276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf164615e0b27e3342c0b373df6e9a835cb40004a3d820e75f638f302e08ff77e1105e7c08e9c1fe4bc936e90f0bf5cf81471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense Main Road R56 Korongo Valley Guest Farm 3276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.180888835089 30.044920528207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang