Kosi Bay Casitas
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kosi Bay Casitas bied rustieke verblyf in die prentjiemooi Kosibaai-omgewing aan KwaZulu-Natal se kus. Kosibaai is 'n netwerk van mere wat al langs die kus strek en die ideale stopplek bied aan gaste wat na en van Mosambiek reis.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid losstaande chalets wat as 'casitas' verwys word, of die kampplek. Elke chalet het 'n goed toegeruste kombuisie en 'n braai-area.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in Kosibaai sluit duik, snorkel, kanovaart, bootritte, visvang-ekskursies, 4x4-roetes en uitstekende voëlkyk-geleenthede in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ray Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kosi Bay Casitas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal