Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende plek en baie mooi en veilig. Baie lekker gebly, baie mooi plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coralie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was heerlik! Ons het baie lekker in eenheid 1 gebly. Kontak met die eienaars is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies, veilig en baie mooi uitsig oor die dam. Eienaars baie hulpvaardig, veral as daar iets kort of enige probleme. Skoon en netjies. Alle inligting word deurgegee 'n uur voordat jy inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Will definitely book here again when in the area. New finishings. Very clean. Special little extras like welcoming drinks and chocolate make a difference. Hosts were very helpful. Lovely views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Pragtig! Pragtige eenheid met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein L
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Lekker stil en veilig. Solar groot pluspunt. Lieflike uitsig en geriewe is skoon en gerieflik. Inklok en uitklok stelsel ook baie eenvoudig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Skoon & netjies met 'n pragtige uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mantoine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang