Kraal Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kraal Cottage is weggesteek in die Groenfonteinvallei en bied selfsorgverblyf vir 2 mense.
Die kothuis word omring deur natuurlike natuurskoon en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware asook 'n eetarea en 'n gesellige binnekaggel in die sitkamer. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis maak oop op 'n patio met 'n buitebraai waar gaste 'n uitsig oor die omgewing kan geniet en is net 90 m vanaf Nelsrivier vir 'n swem.
Die kothuis het sonkrag vir die yskas en ligte. 'n Battery is beskikbaar vir selfone, ens. en dit kan deur die gasheer herlaai word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Kraal Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap