Kraftt se Kraal
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonspruit Plaas, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kraftt se Kraal is in Mpumalanga geleë en is naby Mountain String Zipline, Elands Vallei Waterville, die NZASM Tonnel en Krugerhof Museum. Dit is ideaal vir skoolgroepe of groot groepe vriende of familie.
Verblyf word in 5 losstaande blokke gebied wat elk slaapplek aan 10 gaste bied en oor 5 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk beskik. Gaste gebruik 'n gemeenskaplike badkamer met storte. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas wat 'n kombuis en eetareas insluit. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n gedeelde kuierarea, veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, begeleide staptogte, fietsry en bergfietsry in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Suzie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schoonspruit Plaas, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonspruit Plaas, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga