Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kragga Kamma B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Kragga Kamma B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Matthew B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B

Relaxing, quiet, enjoyed.

We were just passing through, but the short stay was really good.

Jetske F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Knus, veilige oorslaapplekkie.

Knus, veilige oorslaapplekkie op 'n sentrale ligging. Ons is vriendelik ontvang en as bonus bederf met 'n heerlike ontbyt.

Werner V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Waarde vir geld.

Verblyf was lekker, goeie gasvryheid van eienaar.

Shumene P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumene P

Fantasties.

Dit was 'n lieflike plekkie. Fotos ens stem saam vir wat jy ontvang. Ontbyt was lieflik en is 'n gesellige atmosfeer.

Thereza H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H

Beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is ingerig met alles wat jy nodig het. Ons is vriendelik ontvang met aankoms en ontbyt die volgende oggend was smaaklik.

Anilia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anilia B

Sal baie beslis aanbeveel en alles was perfek.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was verby. Ons sal baie beslis die plekkie aanbeveel. PS: Dalk net 'n klein tafeltjie buite op die stoep sal handig en prakties wees, net as 'n voorstel, maar verder was alles perfek. Baie dankie.

Karien B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien B

Slept well.

Pleasant area and the hostess was very friendly. No WiFi and TV available for all of the 3 nights stay.

Kragga Kamma B&B se terugvoer

Thank you for your review, Karien. It was an absolute pleasure having you stay with us. I enjoyed the lovely conversation at the breakfast table and trust that you had a safe journey home.

Our apologies again for the inconvenience with no WiFi available, especially over a weekend, and we sincerely thank you for your grace in this. Not everyone is as understanding. The technician arrived on Monday morning to investigate the cause of the problem to find that they had to replace the unit that transmits the signal. Luckily, they had stock of the unit and replaced it the same day.

Kragga Kamma B&B
Edward B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

A delightful one-night stay at a B&B with a friendly host, Lee-Ann, and an unforgettable dinner. Warm hospitality and fantastic dining made it a memorable experience.

This bed & breakfast not only provides a comfortable and cozy atmosphere but also offers exceptional service and dining experiences, thanks to the lovely host, Lee-Ann. It's a place where you can unwind and savor delightful meals.

Lindi J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi J

Perfek vir 'n vinnige oorslaap.

Lee-Ann was baie gaaf en hulpvaardig. Sal Kragga Kamma B&B definitief aanbeveel.

Annemie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie O

Ons is gasvry ontvang en het 'n heerlike ontbyt geniet.

Ons het lekker ontspan. Die eenheid was mooi en netjies ingerig.

Marthinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Heerlike, gasvrye verblyf met uitstekende ontbyt.

Baie sentraal en gerieflike verblyf met uitstekende diens en gasvryheid. Het dit baie geniet en sal definitief terugkom. Kan dit sterk aanbeveel.

Annemarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie B

Altyd deur dieselfde vriendelike warm gasvryheid diens ontvang.

Was voorwaar 'n aangename ervaring en sal verseker hulle aanbeveel.

Kassiem A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassiem A

Gracious, knowledgeable host in Lee-Anne.

Homely feel, close to the N2, Old Cape Road and everything else in Port Elizabeth.

Siviwe V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siviwe V

Welcomed with warm hands, great service.

Had an amazing time, very friendly stuff.

Karel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel D

Het voldoen aan my belangrikste behoeftes: veilig, skoon en rustig.

Die gasvrou het moeite gedoen om ons vroeër te ontvang, omdat ons betyds moes wees vir 'n troue. Kamers, beddegoed en alles was perfek, netjies en skoon en dit is in 'n veilige, rustige area.

Nolene L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Warm gasvryheid en puik verblyf.

Lee-Ann se gul ontvangs het ons dadelik laat tuis voel. Ons kamer was netjies en silwerskoon. Vir seker sal ons weer Kragga Kamma B&B ondersteun.

Reece Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece Z

Vriendelike diens, netjiese kamers met lekker beddens, en heerlike ontbyt!

Ons het baie tuis gevoel! Al die geriewe was netjies en modern, en die ligging is lekker na aan die snelweë. Die kos was baie lekker! Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak!

Mardi D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi D

Waarlik 'n huis weg van huis gewees.

Wat 'n heerlike 2 dae se verblyf met ongelooflike gasvryheid. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Jan W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Vriendelike mense. Skoon en netjies.

Goeie oornagverblyf.

Juandre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre V

Ons het 'n troue bygewoon en die plekkie was beskikbaar vir ons gerief.

Plekkie is prakties, veilig en perfek vir oorslaap en besoek. Eienaars was baie akkommoderend. Ons naweek en beplanning was baie besig maar hulle het seker gemaak om by ons te hoor hoe ons planne verloop om ons te akkommodeer. Sal hulle beslis aanbeveel.

Lenore U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore U

Wonderlik.

Gasvrou is wonderlik.

Gail G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail G

Host was very helpful and friendly. Will definitely come again.

Place was clean and we were well taken care off.

Linda E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E

Baie vriendelike diens en reageer vinnig op terugvoering van enige probleme.

Ek sal beslis weer daar bespreek.

Annali F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali F

Oase na 'n lang pad.

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Kamers is besonder netjies met die mooiste dekor. Alles wat jy benodig met veilige parkering. Heerlike ontbyt met 'n personal touch. Wens ons kon baie langer bly. Definitief 'n weer kom.

Pieter W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Vriendelike diens met skoon geriewe.

Ek sal Kragga Kamma B&B met 'n geruste hart kan aanbeveel. Vriendelike diens met netjiese en skoon geriewe. Daar was seker gemaak dat ons gemaklik is. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan met 'n volgende besoek aan PE.

Kragga Kamma B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Pieter. Ons waardeer dit en dit was 'n voorreg om jul by Kragga Kamma B&B te ontvang, met jul besoek aan PE.

Ons wens julle alle sukses en vooruitgang met jul sake bedrywighede. Mag jul besigheid groot hoogtes bereik.

Kragga Kamma B&B
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Perfekte gasvryheid.

Ons is warm ontvang, het elke dag heerlik saam gekuier met 'n foutlose ontbyt.

Medford T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medford T

Lovely rooms with private entrances.

The beds were comfortable and the room was pleasant. The breakfast area overlooks a beautiful garden. Well worth the stay!

Kragga Kamma B&B se terugvoer

Hi Medford,
Thank you for the wonderful review. It was great welcoming you and Michelle to Kragga Kamma B&B.
Warm regards
Lee-Ann

Kragga Kamma B&B
Jenny J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Great - to room and breakfast.

Clean, comfortable, friendly environment. Would definitely go there again.

Wayne E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne E

Vriendelik, netjies, professioneel en geseënd

Sien sterre.

Susan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Excellent value for money.

Kind and welcoming. Very comfortable stay. The hearty breakfast makes this an excellent value for money stay.

Marietha P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha P

Awesome.

Die mense is baie vriendelik en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel.

Aart D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aart D

Lekker rustig.

Een gezellige, schoon en nette B&B, wij waren op door reis en heb twee goede nachten en dagen gehad, geen klachten en met een voldaan gevoel weer naar de volgende B&B.

Leandra V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra V

Heerlik, gemaklik en goeie diens!

Oornagverblyf gesoek naby 'n funksie geleë. Verblyf was heerlik ingerig, netjies met goeie diens!

Linda M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda M

Top gehalteverblyf by mense wat regtig omgee en gaste se belange op die hart dra.

Ek is gul en vriendelik ontvang by hierdie netjiese gastehuis waar ek 'n privaat kamer in die tuin toegewys is. Die gastehuis het perfek in my behoeftes voldoen, naamlik naby aan my familie wat ek besoek het, naby aan 'n oulike winkelsentrum waar ek kos kon kry en ook lekker naby aan die N2 vir die voortsetting van my reis die volgende dag na 'n smaaklike ontbyt. Al die geriewe en dienste was van 'n top gehalte en ek kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Kragga Kamma B&B se terugvoer

Hallo Linda,
Dit was 'n plesier om jou hier by ons te verwelkom. Ons vertrou jy het 'n wonderlike tyd by jou familie gehad.
Ons waardeer dit baie dat jy die tyd geneem het om die terugvoer te gee en die mooi woorde waarmee jy ons diens beskryf.
Vriendelike groete,
Lee-Ann Viljoen
Kragga Kamma B&B

Kragga Kamma B&B
Angelique M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

The only guest house I stay in when I'm in PE.

Lee-Ann is extremely hospitable. It is the only guest house I stay in when I'm in PE.

Kragga Kamma B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Angelique. Ons waardeer dit opreg en dit was heerlik om jou weer hierby ons te ontvang.

Kragga Kamma B&B
P Wärnich L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
P Wärnich L

Baie aangenaam.

Gasvrou baie vriendelik. Ontbyt goed. Lekker sentraal geleë t.o.v. hoofroetes.

Kragga Kamma B&B se terugvoer

Dit was heerlik om jul te ontmoet en hier te ontvang. Ons vertrou die besoek aan Port Elizabeth was onvergeetlik.
Vriendlike groete
Lee-Ann Viljoen

Kragga Kamma B&B
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 18, Sunridgepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ODc1NzQxLWExMDAtNDdiZS1hYTVmLTcwNThkOGE5NGY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 18 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.94816 25.53212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang