Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kragga Kamma B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly en sal beslis weer hier bespreek. Heerlik gebly. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldrine O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Plekkie is heel mooi en netjies en diens was vriendelik. Ons het vir besigheid gereis, gastehuis is gerieflik geleë, net van die N2 af. Plekkie is heel mooi en netjies en diens was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Tops. Great breakfast en skoon. Baie vriendelike diens en is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Spectacular service. Thanks for the great service. We really enjoyed our stay and will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Relaxing, quiet, enjoyed. We were just passing through, but the short stay was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Knus, veilige oorslaapplekkie. Knus, veilige oorslaapplekkie op 'n sentrale ligging. Ons is vriendelik ontvang en as bonus bederf met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Verblyf was lekker, goeie gasvryheid van eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shumene P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fantasties. Dit was 'n lieflike plekkie. Fotos ens stem saam vir wat jy ontvang. Ontbyt was lieflik en is 'n gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thereza H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is ingerig met alles wat jy nodig het. Ons is vriendelik ontvang met aankoms en ontbyt die volgende oggend was smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anilia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal baie beslis aanbeveel en alles was perfek. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was verby. Ons sal baie beslis die plekkie aanbeveel. PS: Dalk net 'n klein tafeltjie buite op die stoep sal handig en prakties wees, net as 'n voorstel, maar verder was alles perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 18, Sunridgepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4419409548b156b42b2709747192aae3e14285d5d8dcd552caa61fbae4aeffdc55021748ec38d2fc03842033d0bbcbb5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 18 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.94816 25.53212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789