Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kragga Kamma B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 18, Sunridgepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kragga Kamma B&B is in die boomryke voorstad, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied maklike toegang tot die N2. Dié veilige gastehuis is perfek vir moeë reisigers wat langs die kus af toer. Die gastehuis is gerieflik geleë eb naby al die gewilde trou-venues.

Kragga Kamma B&B het ruim en suite-kamers. Gaste verkry toegang tot die kamers via 'n privaat ingang. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n TV met Netflix, ketel, waaier en 'n verhitter teen die muur.

Die kamers word elkeen daagliks skoongemaak, en 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. 'n Mikrogolf en haardroër kan versoek word. Vir ekstra veiligheid het die kamers elkeen sekuriteitsknoppies. Ontbyt word in die eetkamer bedien en daar word voorsiening gemaak vir spesiale dieetbehoeftes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Matthew B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, quiet, enjoyed. We were just passing through, but the short stay was really good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jetske F
Saam met lewensmaat
5.0
Knus, veilige oorslaapplekkie. Knus, veilige oorslaapplekkie op 'n sentrale ligging. Ons is vriendelik ontvang en as bonus bederf met 'n heerlike ontb...
Sien meer
Apr 2024
Werner V
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Verblyf was lekker, goeie gasvryheid van eienaar.
Feb 2024
Shumene P
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Dit was 'n lieflike plekkie. Fotos ens stem saam vir wat jy ontvang. Ontbyt was lieflik en is 'n gesellige atmosfeer.
Feb 2024
Thereza H
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is ingerig met alles wat jy nodig het. Ons is vriendelik ontvang met aankoms...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kragga Kamma-weg 18, Sunridgepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kragga Kamma B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 18, Sunridgepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ODc1NzQxLWExMDAtNDdiZS1hYTVmLTcwNThkOGE5NGY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 18 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.94816 25.53212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang