Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kransfontein

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kransfontein lê op die oewer van die Goukourivier, ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe. Die plaas Kransfontein was oorspronklik verdeel tot die landgoed tot 'n olyfplaas ontwikkel is. Die lande wat grens aan die rivier word ook gebruik om lusern te groei wat by Riethuiskraal gebruik word.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede wat regoor die plaas versprei is. Die eenhede spog met die sjarme van 'n outydse plaashuis vanwaar gaste die wonder van die Goukourivier vanad hulle drumpel kan aanskou. Vier van die eenhede is geskik vir 2 gaste, een van die eenhede is geskik vir 4 gaste en een van die eenhede het 3 slaapkamers wat geskik is vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. 'n toegeruste kombuis, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die bosbraai-area op versoek en onder toesig.

Gaste kan die aand op die stoep met 'n braai geniet of die dag spandeer deur te sonbaai en die uitsig te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chrisinda V
Gesin met tieners
5.0
Idillies, rustig, asemrowend. Ons het heerlik gekuier op Kransfontein. Die diens was van uitstaande gehalte en persoonlik. Muffet het alles gehad wat ...
Sien meer
Des 2023
Retha V
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die gees in gerieflike huis. Ons het weer heerlik tuisgegaan op die olyfplaas Kransfontein. Ons was in die huis "Uitsig". Soos die naam sê, is...
Sien meer
Okt 2023
Marinus P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne, rustig en natuurskoon. Sal verseker weer kransfontein weer besoek, die kuiertjie was presies wat ons nodig gehad het.
Jun 2023
Retha V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, goed ingerigte verblyf in mooi natuurskoon. Dit was vir my en my man 'n heerlike, rustige verblyf tydens die andersins besige Paasnaweek. Ons...
Sien meer
Apr 2023
Minette J
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely magical place to visit. The 5 days we spent at Kransfontein, were so blissful. We have visited various accommodation types, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kransfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5327de20a3df4c0e63db8bc2017d3267169990014937876f547155bcd9ed9c330d29ea43079e0f82827c62376a421d5400f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 River Road Kraansfontein Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.315188445888 21.347548084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang