Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kransplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Doreen A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Ek het bespreek vir die trustees van ons organisasie. Hulle het heerlik oorgebly by Kransplaas. Pragtige kamers, lekker gekuier om die braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absoluut wonderlik. Wat 'n ongelooflike plek om te bly. Die geriewe ken geen perke nie. Als wat kan oop en toe maak, is daar. Ons was aangenaam verras. Die een aand was daar amper 70 bloukraanvoëls by die dam. Hierdie blyplek is 'n absolute moet vir enige iemand wat hou van gerief, stilte en die natuur. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Very nice. Very nice, will do again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die draai daarheen was die moeite werd! Sien die sterre! Ons het 'n wonderlike Karoo nag beleef, alles by die blyplek was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Hoogs aan te beveel. Baie luuks, skoon, ruim en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Luxus in der Einsamkeit. Das Haus bietet alles, was man braucht und noch vieles mehr. Insgesamt ist alles sehr großzügig gestaltet. Ungewöhnlich für uns war, dass der Bar-/Aufenthalts-/Küchenbereich nicht direkt mit den Schlafbereichen verbunden ist, sondern nur über den Umweg über den Außenbereich erreicht werden kann. Dies mag aber der Bezeichung "Lodge" geschuldet sein?. Die Küchenausstattung ist phantastisch - wir haben nichts vermisst!. Die Dusche verfügt neben einem Rainshower-Kopf auch über eine Handbrause - sehr selten in Südafrika!. Die Betten waren sehr bequem. Aufgrund der Temperaturen von 40°C und mehr, haben wir den Hot-Tub allerdings nur unbeheizt benutzt - dies dafür aber umso öfter. Da eine Verbindung zur Außenwelt nur über das (leider nur recht schwache) WLAN möglich ist - wir hatten weder Telefon- noch mobile Datenverbindung - erreichte uns die WhatsApp-Nachricht der Vermieter zu einem 4-stündigen Stromausfall (kein Load-shedding) am späten Freitagnachmittag leider nicht. Da die Rezeption zu diesem Zeitpunkt nicht besetzt war, mussten wir bis kurz vor das Aussentor fahren, um telefonisch nachzufragen, was passiert ist. Für uns stellte dies keinen wirklichen Mangel dar - unerfahrene oder ängstliche Gäste könnten hiermit aber ihre Probleme haben. Eine persönliche Information wäre wünschenswert gewesen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf! Uitstekende oornagverblyf. Jammer ons kon nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

What a gem of an accommodation find in the Karoo! We absolutely loved our stay here! We travelled for business but took the family with us considering it was over a weekend. The beautiful scenic views, coupled with clean, neat, and tidy accommodation, made our stay even more enjoyable. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A perfect farm getaway. We had a lovely, restful weekend. The gravel road was smooth and easy to drive, and it was not too far from the town. A lovely escape from the rat race. Rosanne is a wonderful hostess!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
1 nag
5.0
Jan 2023

Beautiful farm stay close to Graaff-Reinet. Stayed one night as a group of 8, and wished we had booked longer. Lovely accommodation, very well equipped and the birding is magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 198
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 198
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R63, Kendrew-weg, Kransplaas, 18 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBSgzKuqR3pWtke2as4FCwOmzyKt4kKUGqrneYdbFSa0pryn7Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 198 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the R63, Kendrew Road Kransplaas Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.367710613675 24.48230266571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang