Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krokodil Rus

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Hardie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik, skoon en lekker kuier area! Baie mooi en netjiese huis. Baie lekker en praktiese braai en leef area met 'n mooi dek. Klein details en goeie kwaliteit maak dit 'n spesiale ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie, Hardie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig met diere wat kom kuier en terwyl mens op stoep sit. Uitstekend, lekker rustig, baie gesellig, ruim, spasie en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie Francois, ons hoop om julle gou weer te sien.

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Sal beslis Krokodil Rus aanbeveel vir verblyf in Marlothpark. Die eenheid is goed toegerus en mooi ingerig - alles wat nodig is vir gerieflike verblyf vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie Nico, ons hoop om julle gou weer daar te sien.

Rouxanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Goeie wegbreek, rustig en gemaklik. Was net te kort! Dit was heerlik, die huis is baie goed toegerus! Baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Krokodil Rus
Baie dankie Rouxanne, ons hoop om julle gou weer te sien en ooplik vir 'n langer tydperk volgende keer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 588, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3591c41d9fdc84eed78b884aa85be788a6a1cfe193cabb98f917ce61d0e9386ba3638a71862da99bb6fa6f06424a27390bac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 588 Crocodile road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3674 31.75918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang