Kromrivier Farm Oak Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Troeteldiere met goeie maniere is welkom teen 'n ekstra koste indien daar vooraf gereël word. Boetes sal geld indien enige skade aan die kothuis, die inhoud of vee weens die troeteldiere se gedrag aangerig word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromrivier Plaas R406, Riviersonderend, Kaapstad, 7250, Wes-Kaap