Kruger Gateway at 502
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed verander kan word met. Daar is ook 'n ekstra lengte kampkot vir 'n baba of kleuter. Daar is genoeg ruimte vir 'n kindermatras vir 1 kind op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, opwasarea, enkelplaatgasstoof, asook breekware en eetgerei. Gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix en Showmax en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep met privaat braai- area en -geriewe. Hout is by die gasheer te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Kindermatras en 'n kinderbed kan op versoek voorsien word. Die kamer het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, enkelplaat-gasstoof, mikrogolf, 2-plaatstofie, oondjie, opwasarea, breekware en eetgerei. Gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix en Showmax en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe. Hout is by die eienaar te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n draagbare gasstoof. Gaste kan 'n uitsig oor die tuin van die stoep af geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang