Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Gateway at 502

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 27 resensies vir Kruger Gateway at 502
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rudolph R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph R

Tevrede, dankie!

Goeie kommunikasie, goeie en vriendelike diens. Skoon, gerieflik en baie naby aan Malelane-hek.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie, Rudolph. Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Hoop die res van jul naweek was great! Hoop ons sien jul weer. Suzette en

Kruger Gateway at 502
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Andre O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Vriendelik ontvang en sal Kruger Gateway enige tyd aanbeveel.

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Karin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Rustig netjies goeie nagrus na lang pad.

Gerieflik netjies perfek als daar wat jy benodig. So vriendelik en behulpsaam, ligging perfek. Sal vir enigeen aanbeveel.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie julle. Dit was 'n voorreg om jul te leer ken. Hoop ons sien jul gou weer.

Kruger Gateway at 502
Andre N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en modern!

Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en modern. Bestuur baie vriendelik en behulpsaam.

Bernhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard V

Gemaklik. Netjies. Ontspannend. Goed geleë. Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Wonderlike ligging. Baie netjies. Die perfekte rusplek vir 'n paar dae weg. Suzette en haar man het verseker gemaak dat ons 'n stres-vrye wegbreek gehad het.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie! Was so lekker om jou as 'n gas te hê. Hoop ons sien jou weer. Mooi loop! Thunes & Suzette

Kruger Gateway at 502
Riande D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riande D

Wonderlike oornagverblyf.

Pragtige eenheid wat goed toegerus is. Baie gerieflik en naby geleë aan Malelane-hek.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons geboek het. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle weer te sien!

Kruger Gateway at 502
Moller N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moller N

Baie lekker en gerieflik naby aan Kruger Park.

Baie aangename gasheer en gasvrou wat ons baie vriendelik en gasvry ontvang het, nadat ons baie laat eers daar arriveer het, weens reën en weersomstandighede en baie verkeer op die pad vanaf Pretoria na Malelane. Die kamer was baie netjies en skoon, groot en gerieflik en 'n baie mooi en moderne badkamer, en alles wat 'n mens nog nodig het was daar. 5 km vanaf Malelane Hek van Kruger Park wat dit 'n baie spesiale verblyfplek gewees! Beveel dit baie sterk aan en sal in die toekoms weer daar gaan bly!

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop ook om jou weer te sien.

Kruger Gateway at 502
Nellie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie P

Gemaklik in 'n baie mooi omgewing.

Ons is gul ontvang en die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenheid was goed toegerus met alle noodsaaklikhede. Die water uit die krane was net baie bruin en het na modder geruik.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Nellie, dit was so lekker om jul by ons te hê. Gelukkig was die waterkwessie vinnig uitgesorteer. Daar was 'n probleem by die reservoir wat ons van water voorsien. Ons hoop om jul weer te sien! Baie dankie vir die mooi resensie. Voorspoed vir 2024!

Kruger Gateway at 502
Augusta C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta C

Goeie ervaring.

Die eienaars is gasvry en alles was na ons smaak. Die beskuit was uit die boonste rakke.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien!

Kruger Gateway at 502
Marinda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Uitstekend.

Baie skoon en netjiese verblyf. Die eienaars is baie vriendelik. Ons het dit geniet om daar te bly. Sal dit aanbeveel.

Anna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Aangenaam en alles soos benodig.

Netjies, skoon, gasvry, veilig en vriendelike diens. Sal aanbeveel vir enige iemand op reis na Wildtuin.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Was 'n voorreg om jul tweetjies hier te hê. Hoop jul kom kuier weer.
Suzette
Kruger Gateway @ 502

Kruger Gateway at 502
Melissa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Comfy stay within 3 km of Malelane gate.

The room is spacious and comfy with a king-size bed and an en suite bathroom. The parking is safe and in the shade. Best of all, you are just 3km away from the Malelane gate to the Kruger. The hosts are also very friendly, and helpful and offer more than you would expect, from rusks and refrigerated water to advice related to restaurants in the area, including making your reservation. Overall the stay was peaceful and homely, like visiting family.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

You are also super Guests! Can't wait to see you again.

Kruger Gateway at 502
Melissa U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa U

Baie vriendelike mense. Ons het vreeslik lekker gebly. Daardie bed slaap soos 'n droom.

Baie oulike, netjiese,skoon, goed ingerigte plek. Perfek vir 'n naweekwegbreek. Ons sal beslis weer kom kuier.

Lorinda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V

Oorslaap op pad na Mosambiek.

Baie vriendelike gashere. Akkommodasie is ruim en skoon met alles wat nodig is vir oorslaap. Ons was verwys na naby restaurant vir aandete.

Elizabeth Maria W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Maria W

Salige slaapplek na ure op die langpad.

Alles wat jy nodig het, is daar. Heerlike stoepie om op te ontspan terwyl jy braai. Gasvrye gasheer dra hout aan as jy jou charcoal uithaal. Daar is melk in die yskas en beskuit vir jou oggendkoffie! Dit is die perfekte stop as jy van ver af kom om die wildtuin te besoek en nie seker is of jy die hekke gaan haal nie, want jy is skaars 5 minute van die Malelane-hek af.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie.
Dit was heerlik om jul weer hier te hê.
Hoop jul bly nie te lank weg nie.

Kruger Gateway at 502
Jan N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Aangename eienaar. Heerlike verblyf.

Beslis aan te beveel vir oornagstop voor besoek aan Kruger Wildtuin.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie julle twee! Was heerlik om jul hier te hê. Jul was wonderlike gaste. Hoop ons sien jul gou weer. Thunes & Suzette

Kruger Gateway at 502
Elizabeth Maria W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Maria W

Wonderlike, verskoon my Engels, "attention to detail"!

Absoluut verkwikkende en knus blyplek met alles wat jy nodig het - en gasvrye eienaars. Boonop binne 'n oogknip vanaf die Malelane Krugerhek. Ons stop beslis weer hier op pad Wildtuin toe.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie! Ons sien jul graag weer. Dit was 'n voorreg om jul by ons te huisves. Thunes en Suzette

Kruger Gateway at 502
Francois G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Uiters aangename gasheer en gasvrou, als wat jy nodig het is daar.

Aangename ervaring, verwelkom met 'n heerlike warm koppie koffie en koekies. 'n Baie lekker bed en beddegoed. Kon goed uitrus na 'n lang rit. Die eenheid was puik en silwerskoon. Hulle was baie behulpsaam sodat ek die karavaan op die perseel kon parkeer en het 'n verlengkabel geleen vir karavaan se yskas. Gaan oornag gerus daar!

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie Francois. Dit was heerlik om jul te ontvang. Jul is ook uiters aangename gaste. Hoop regtig ons sien jul gou weer.

Kruger Gateway at 502
Hendrik V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Onvergeetlike, in die bos-ervaring.

'n Gastehuis wat in alle behoeftes voorsien met pragtige dekor en die belangrikste, die gasvrou, Suzette en Thinus se omgee en besorgdheid oor hul gaste om hul tuis te laat voel. Ons het beslis nuwe vriende gemaak en sal beslis weer by hul tuis wil gaan.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie dat jul ons plekkie gekies het. Jul is droom Gaste en ons hoop om jul gou weer te sien!

Kruger Gateway at 502
Elbert S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbert S

Gasvryheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid, besonder netjiese eenhede, great ligging om Krugerpark ase suidelike deel te verken.

Na 'n lang dag op die pad was dit 'n lafenis om so gul ontvang te word. Moeite om seker te maak dat als en meer in plek was. Die netheid en detail, great mense, baie dankie aan Suzette en haar man. Ons sal jul weer sien.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie julle. Julle was ook model gaste. Hoop ons sien jul gou weer.

Kruger Gateway at 502
Jeanne P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P

Wonderful and neat.

Wonderful hosts and beautiful setup. Thank you!

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Was 'n voorreg om jul te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.

Kruger Gateway at 502
Chris S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Wat 'n plesier!

Daar is nie 'n beter woord as absolute gasvryheid. Vandat ons daar aangekom het en vertrek het. Hulle het selfs gereel vir 'n lekker aandete by een van die gewilde restaurante op die oewer van die Krokodilrivier. Die eenheid is baie netjies, skoon en die beste natuur so na aan die wildtuin. Sal beslis weer soontoe gaan.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Jul het sommer gou gevoel soos ou kennisse. Sien uit na jul volgende verblyf by ons.

Kruger Gateway at 502
Johan O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Wonderlike verblyf.

Skoon en netjies. Baie gerieflik en naby geleë aan die Krugerwildtuin.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer!

Kruger Gateway at 502
Melissa D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Die beste akkommodasie in Malelaan!

Kruger Gateway is 2 minute van die Malelaan-hek af. Die kamers is lieflik, groot en baie mooi. Die koniggrootte-bed is twee driekwartbeddens teen mekaar wat jou baie plek en gerief gee. Die beste is die bestuur. Suzette en Tinus was ongelooflik! Hulle is baie vriendelik en behulpsaam en dit het gevoel asof ons by ou vriende kuier. Suzette get aangebied om vir ons restaurante in die area te bespreek vir die aand wat wonderlik is, veral as jy nie die area ken nie. Ons het laat middag gearriveer en Suzette het vir ons koffie gemaak, met tuisgemaakte beskuit. Ek sal beslis weer gaan!

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie.

Was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Tot weersiens.

Kruger Gateway at 502
Jorina V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina V

Vriendelik en baie gasvry. Kan plek met vrymoedigjeid aanbeveel.

Suzette vriendelike gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Baie dankie, ons sal weer kom.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Jul was net sulke great gaste! Hoop jul kom weer.

Kruger Gateway at 502
Rona L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona L

Lieflike verblyf op die Kruger se voorstoep

Pragtige eenhede wat goed toegerus is. Suzette en Thunes se gasvryheid was puik! Goeie waarde vir geld, en gerieflik naby aan Malelane hek. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Kruger Gateway at 502 se terugvoer

Baie dankie. Jul was ook wonderlike gaste. Hoop om jul gou weer te sien.

Kruger Gateway at 502
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3028d55b1818a1598880aae0366991d90036461dc59be8e1c52a7e29046d60f0706fc07e050b6b22408a39ca433c4a3584b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 502 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.470415663188 31.554399919482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang