Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Gateway at 502

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rudolph R
1 nag
5.0
Jul 2024

Tevrede, dankie! Goeie kommunikasie, goeie en vriendelike diens. Skoon, gerieflik en baie naby aan Malelane-hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Baie dankie, Rudolph. Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Hoop die res van jul naweek was great! Hoop ons sien jul weer. Suzette en

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik ontvang en sal Kruger Gateway enige tyd aanbeveel. Pragtige, skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig netjies goeie nagrus na lang pad. Gerieflik netjies perfek als daar wat jy benodig. So vriendelik en behulpsaam, ligging perfek. Sal vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Baie dankie julle. Dit was 'n voorreg om jul te leer ken. Hoop ons sien jul gou weer.

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en modern! Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en modern. Bestuur baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik. Netjies. Ontspannend. Goed geleë. Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Wonderlike ligging. Baie netjies. Die perfekte rusplek vir 'n paar dae weg. Suzette en haar man het verseker gemaak dat ons 'n stres-vrye wegbreek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Baie dankie! Was so lekker om jou as 'n gas te hê. Hoop ons sien jou weer. Mooi loop! Thunes & Suzette

Riande D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Wonderlike oornagverblyf. Pragtige eenheid wat goed toegerus is. Baie gerieflik en naby geleë aan Malelane-hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Baie dankie dat julle by ons geboek het. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle weer te sien!

Moller N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker en gerieflik naby aan Kruger Park. Baie aangename gasheer en gasvrou wat ons baie vriendelik en gasvry ontvang het, nadat ons baie laat eers daar arriveer het, weens reën en weersomstandighede en baie verkeer op die pad vanaf Pretoria na Malelane. Die kamer was baie netjies en skoon, groot en gerieflik en 'n baie mooi en moderne badkamer, en alles wat 'n mens nog nodig het was daar. 5 km vanaf Malelane Hek van Kruger Park wat dit 'n baie spesiale verblyfplek gewees! Beveel dit baie sterk aan en sal in die toekoms weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Baie dankie! Ons hoop ook om jou weer te sien.

Nellie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik in 'n baie mooi omgewing. Ons is gul ontvang en die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenheid was goed toegerus met alle noodsaaklikhede. Die water uit die krane was net baie bruin en het na modder geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Nellie, dit was so lekker om jul by ons te hê. Gelukkig was die waterkwessie vinnig uitgesorteer. Daar was 'n probleem by die reservoir wat ons van water voorsien. Ons hoop om jul weer te sien! Baie dankie vir die mooi resensie. Voorspoed vir 2024!

Augusta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Goeie ervaring. Die eienaars is gasvry en alles was na ons smaak. Die beskuit was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kruger Gateway at 502
Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3028d55b1818a1598880aae0366991d90036461dc59be8e1c52a7e29046d60f0706fc07e050b6b22408a39ca433c4a3584b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 502 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.470415663188 31.554399919482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang