Kruger Gateway at 502
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Rudolph R - Jul 2024
Algehele gradering
Tevrede, dankie!
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie, Rudolph. Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Hoop die res van jul naweek was great! Hoop ons sien jul weer. Suzette en
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Andre O - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en sal Kruger Gateway enige tyd aanbeveel.
Karin V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig netjies goeie nagrus na lang pad.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie julle. Dit was 'n voorreg om jul te leer ken. Hoop ons sien jul gou weer.
Andre N - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en modern!
Bernhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik. Netjies. Ontspannend. Goed geleë. Uitstekend.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie! Was so lekker om jou as 'n gas te hê. Hoop ons sien jou weer. Mooi loop! Thunes & Suzette
Riande D - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons geboek het. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle weer te sien!
Moller N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik naby aan Kruger Park.
Lees meerKruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie! Ons hoop ook om jou weer te sien.
Nellie P - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik in 'n baie mooi omgewing.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Nellie, dit was so lekker om jul by ons te hê. Gelukkig was die waterkwessie vinnig uitgesorteer. Daar was 'n probleem by die reservoir wat ons van water voorsien. Ons hoop om jul weer te sien! Baie dankie vir die mooi resensie. Voorspoed vir 2024!
Augusta C - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien!
Marinda K - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Anna V - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam en alles soos benodig.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Was 'n voorreg om jul tweetjies hier te hê. Hoop jul kom kuier weer.
Suzette
Kruger Gateway @ 502
Melissa D - Mei 2023
Algehele gradering
Comfy stay within 3 km of Malelane gate.
Lees meerKruger Gateway at 502 se terugvoer
You are also super Guests! Can't wait to see you again.
Melissa U - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Ons het vreeslik lekker gebly. Daardie bed slaap soos 'n droom.
Lorinda V - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Mosambiek.
Elizabeth Maria W - Sep 2022
Algehele gradering
Salige slaapplek na ure op die langpad.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie.
Dit was heerlik om jul weer hier te hê.
Hoop jul bly nie te lank weg nie.
Jan N - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename eienaar. Heerlike verblyf.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie julle twee! Was heerlik om jul hier te hê. Jul was wonderlike gaste. Hoop ons sien jul gou weer. Thunes & Suzette
Elizabeth Maria W - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike, verskoon my Engels, "attention to detail"!
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie! Ons sien jul graag weer. Dit was 'n voorreg om jul by ons te huisves. Thunes en Suzette
Francois G - Mei 2022
Algehele gradering
Uiters aangename gasheer en gasvrou, als wat jy nodig het is daar.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie Francois. Dit was heerlik om jul te ontvang. Jul is ook uiters aangename gaste. Hoop regtig ons sien jul gou weer.
Hendrik V - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike, in die bos-ervaring.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie dat jul ons plekkie gekies het. Jul is droom Gaste en ons hoop om jul gou weer te sien!
Elbert S - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid, besonder netjiese eenhede, great ligging om Krugerpark ase suidelike deel te verken.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie julle. Julle was ook model gaste. Hoop ons sien jul gou weer.
Jeanne P - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful and neat.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Was 'n voorreg om jul te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.
Chris S - Nov 2021
Algehele gradering
Wat 'n plesier!
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Jul het sommer gou gevoel soos ou kennisse. Sien uit na jul volgende verblyf by ons.
Johan O - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer!
Melissa D - Sep 2021
Algehele gradering
Die beste akkommodasie in Malelaan!
Lees meerKruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie.
Was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Tot weersiens.
Jorina V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry. Kan plek met vrymoedigjeid aanbeveel.
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Jul was net sulke great gaste! Hoop jul kom weer.
Rona L - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf op die Kruger se voorstoep
Kruger Gateway at 502 se terugvoer
Baie dankie. Jul was ook wonderlike gaste. Hoop om jul gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang