Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Gateway at 502

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger Gateway at 502 bied gastekamers in Mhlatikop, Malelane. Die gastehuis is ongeveer 3,3 km van die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.

Verblyf by die gastehuis word in 3 aparte gastekamers, elk met slaapplek vir 2 gaste, gebied. Hierdie kamers het elk 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Spesiale reëlings kan getref word indien ouers saam met kinders reis en nog slaapplek benodig.

Daar is 2 kamers wat elk 'n kombuisie met basies verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, opwasarea, breekware en eetgerei het. Die Rhino-kamer is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof toegerus is. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix en Showmax, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer lei na 'n privaat stoep met privaat braaigeriewe vir elke kamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rudolph R
5.0
Tevrede, dankie! Goeie kommunikasie, goeie en vriendelike diens. Skoon, gerieflik en baie naby aan Malelane-hek.
Jul 2024
Andre O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang en sal Kruger Gateway enige tyd aanbeveel. Pragtige, skoon en netjiese plek.
Jun 2024
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig netjies goeie nagrus na lang pad. Gerieflik netjies perfek als daar wat jy benodig. So vriendelik en behulpsaam, ligging perfek. Sal vir enigee...
Sien meer
Apr 2024
Andre N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en modern! Ons het in die Zebra gebly. Die eenheid is privaat, skoon, netjies en mo...
Sien meer
Mrt 2024
Bernhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Netjies. Ontspannend. Goed geleë. Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Wonderlike ligging. Baie netjies. Die perfekte rusplek vir 'n paar ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Gateway at 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3028d55b1818a1598880aae0366991d90036461dc59be8e1c52a7e29046d60f0706fc07e050b6b22408a39ca433c4a3584b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 502 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.470415663188 31.554399919482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang