Kruger Lodge Mjejane
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg met 2 wildritte per dag vir 10 gaste op 'n slag. Terme en voorwaardes geld. Geen wildritte op in- en uitklokdae nie. 'n Ekstra voertuig en gids kan gereël word, maar die gas sal daarvoor moet betaal.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die reservaat huisves 'n verskeidenheid wild wat ook van die paaie gebruik maak. Gaste moet dus hou by die spoedgrense en reëls in die reservaat hou, en die wild en ander inwoners in ag neem. Let asb. dat enige verkeersoortredings onderhewig is an 'n boete wat aan die gaste betaalbaar is.
Let asb. dat aangesien daar wild en ander inwoners in die reservaat is, daar baie 'n baie streng geraasbesoedelingbeleid is en gaste moet asb. nie raad, harde musiek speel of raserige partytjies hou nie. Geraasbesoedeling sal met 'n boete gestraf word.
Twee wildritte per dag is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 106, Mjejane Privaat Wildreservaat, 12 km vanaf Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang