Kruger Park Lodge Unit No. 441
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabanguweg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 441 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op 'n landgoed in Hazyview. Die landgoed is op die oewer van die Sabierivier geleë en is 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat geleë. Die landgoed is binne maklike bereik van die Phabeni sowel as die Numbi-hekke na die Krugerwildtuin.
Die woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 8 gaste, bestaande uit 4 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers met 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het en die vierde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6, knus sitkamerstel, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitkamer maak oop op die onderdakstoep waar gaste 'n piekniektafel en ingeboude braaigeriewe sal vind, en wat na die swembad lei. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar, afhangend van die beurtkragtye.
Die landgoed bied 'n gholfbaan, staproetes, 3 swembaddens, minigholf, tennisbane, 'n speelgrond, rybaan en 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabanguweg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 441 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabanguweg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang